Testimonies:

Your jams are superb quality, delicious on any type of bread, savoury or rib. Die granaat is my persoonlike favourite. Ek love dit. (Orné Groenewald)

 

There's no other way than to start your day the Jam Supreme way!! (Chanél Smit)

 

I started buying Jam Supreme products because I wanted to support the business of a colleague. Soon I discovered that the quality of the products far exceeds any other product I've bought in the past. The jams are fresh, tasty and made with love and care. No better ingredients than those! (Vicki Villet Krüger) 

 

I have never liked jam before but after tasting jam suppreme. I have changed my view and have bought quite n variety of jams and it was worth every sent (Maxime Daniels)

Jam supreme is supurb!! (Alet Matthee)

Ek sal die lekker konfyte aanbeveel dis uit die boeke uit. Julle kan dit enige tyd koop. Dit is die moeite werd. Fantasties ek koop myne by Cherry on the top by Creative Talents in Northumberland straat Bellville. (Helen Schreuder Van Niekerk)
 
Lekkerste van lekker jam. Het al die soorte gekoop, vir tuis gemaak en hoë gehalte uiters billik. Begin met bottel tamatie jam - en boeta - het ons ge-eet. Op hot cross buns, op broodjies op rolletjies, op kolwyntjies, op skons. ....met roomkaas, met wit cheddarkaas net so alleen. Te heerlik!!!!! 
Tamatie jam nou op - kan nie wag om volgende bottel oop te maak nie. 
Ek kan net een ding sê: Susan kan jam kook (Sharon Maree Bosman )
 
Baie baie lekker.. koop gerus v jou famielie en vriende..sal nie beter as hierdie smaakvolle en 
smullekker konfyt kry nie!!!! (Ronel Clarke)
 
Jam Supreme se konfyt is loshande die lekkerste tuisgemaakte, egte vrugte konfyt! Al die geure is uniek & mens kan proe geen bymiddels word gebruik nie - elke geur is besonders! (Hannetjie Coetzee De Beer)

Jam Supreme is so delicious, I was bIessed with the Strawblue Jam, I am definitaly getting more and looking forward to trying the other flavours. (Cherise Miles)


  

 

Competitions and Markets

See Our Jams

Place an Order

Contact Us

 

 

  

 

Competitions and Markets

See Our Jams

Place an Order

Contact Us

 

 



Back Back to top